Home > Terms > Güney Afrika Hollanda Lehçesi (AF) > rekenaarskerm

rekenaarskerm

Die werkarea op 'n rekenaarskerm wat lyk soos die bokant van 'n lessenaar. Die rekenaarskerm bevat die Asblik en ander ikone (kortpaaie na programme, leêrs, gidse en verskillende tipe dokumente soos briewe, verslae of foto's) wat jy kan rangskik op die elektroniese rekenaar soos wat jy werklike objekte op 'n lessenaar sou rangskik.

0
My Glossary'e ekle

Ne demek istiyorsunuz?

Tartışmalara katılmak için oturum açmanız gerekiyor.

Terimler Haberlerde

Öne Çıkan Terimler

Handre Stoman
  • 0

    Terms

  • 0

    Sözlükler

  • 0

    Followers

Sektör/Rtki Alanı Festivaller Kategori Noel

baubles

Blink snuisterye en ornamente, tradisioneel gemaak van glas, wat as Kersfees versierings gebruik word.